Hi Hannes, jy ken my nie, maar ek volg jou blog al 'n geruime tyd lank... Ek voel al net so nervous soos julle oor die visas! Wat is julle plan? Of kan julle niks se totdat julle nie gehoor het wat gebeur nie?
Hallo Marli, ons provinsiale nominasies het Vrydag deurgeko, wat beteken dat ons nou kan probeer om ons werkspermitte te verleng (en terselftertyd vir PR aansoek te doen). Maar, daar is nuwe dinge - Hannelie het aanbod vir 'n 3-jaar post-doc in Aus gekry...Nou weet ons nie wat om te doen nie...
Ten minste weet jy hoe om jou lesers te laat terugkom... Ek weet dit kan nie maklik wees om met soveel "unknowns" te lewe nie, maar julle lewens is amper soos Egoli... 'n soapie...

Groete
Marli

:-)
Shame man... ek hoop alles werk uit!